Wednesday 20 April 2011

Afskop

Hierdie is die begin van my langbeplande blog!

Hou hierdie spasie dop vir my mening, opmerking en waarneming van leierskap, onderwys, inspirasie en sommer net die lewe ook!

Die titel, Piesangs en Jellietots, sal ek later verduidelik.

Afrikaans of Engels? 

'n Bietjie van beide.  Hierdie blog is vir Suid-Afrikaners bedoel wat beide die twee tale magtig is.

Genoeg vir eers.

1 comment:

  1. Great my vriend! Geluk met die groot stap! Ek sien uit na baie interessante en verrykende materiaal uit die pen van die meester!

    ReplyDelete